Testimonials

See for yourself what our clients have to say about our catering!

Nicky & James 16 September 2023

Hi Monya, I need t o tell you that your curry pasta was the bomb❤ absolutely amazing, thank you so much the lamb was awesome, the salads the buns top class 🤗🤗

Vanessa 5 May 2023

The food and service was excellent thank you.

Shani and Murray 25 January 2023

Hi Monya, yesterday’s spit braai was perfection. We’d like to write you a review on whatever media you’d like- please advise. Thank you!!!

Andre 12 August 2023

Dankie vir lekker party, Ian en sy diens was uitstekend! Sal julle altyd aanbeveel.

Liza 5 August 2023

Just wanted to say thanks for the service.

Schroeter 19 July 2023

Everybody was impressed and happy about your setup and service!!

Vera 13 August 2023

More Baie dankie Ja die kos was Baie lekker, en die ouens was super awesome!

Sean 1 July 2023

More Monya, baie dankie vir julle diens die naweek!

Luqmaan 22 July 2023

Good service and braai was very good

Marelie 8 July 2023

Hi baie!!!! Die kos was so lekker en daai pudding a-freaking-mazing!

Nadene 12 August 2023

More! Baie happy! Alles was great! Baie tevrede dankie. Mooi dag.

Suzanne 5 August 2023

Goeiemôre Ek dink alles was perfek. Dit was heerlik! Baie dankie!!

Cindy 30 Junie 2023

Was 'n heerlike bederf.Komplimente aan die chef😉

Rentia 29 January 2023

Hi. Die kos was amazing. Baie, baie dankie.

Easigrass Durbanville Nakita 4 Februarie 2023

Hello Hello, yes julle is altyd amazing!! Baie dankie 🥰🤗

Ernest 27 April 2023 [take away]

Baie dankie. Was baie lekker. Volgende keer dalk van die beste Malva Pudding by sit. Moira het vir my n proe gebring. Was beste. Geniet die naweek

Elane Gene Louw Legendes Aand 8 Augustus 2023

Baie dankie vir julle heerlike kos Almal komplementeer daarop

Wanda 7 Januarie 2023

Baie dankie als was perfek!

Heidi 27 April 2023 [ take away

Thank you so much🤗 Thank you dinner is delicious 😋

Zelda 9 Desember 2022

Dit was heerlik. Ons het dit verskriklik baie geniet. Baie dankie. 🥰 En die diens was uitstekend. Ons Rektor kon nie ophou praat nie.🙏🏻🌸

Olivia 8 Oktober 2022

Hi ek is baie gelukkig met die diens baie dankie. En die kos was baie lekker 💝🫶🏽baie dankie 😇💝🫶🏽

Shivon 9 Julie 2022

Duisende dankies. Almal het omtrent ge oe en ah oor jul heerlike kos! Regtig my oortref, baie dankie!

Moira 9 Desember 2022

Goeie middag - die kos was super lekker en die diens was vlink en vinnig. Almal het hulself geniet. Vreeslik baie dankie. Ons sal definitief weer van julle diens gebruik maak 🙏🤗

Easigrass Durbanville 8 April 2021

Hi, Ek sal weer op julle knoppie druk en graag verwys. Almal baie happy, dankie...

.

.
Scroll to Top